42 on St Thomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
42 on St Thomas bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in Malmesbury geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek óf 'n sakereis.
Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 'n sitarea met 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuinruimte met buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink 42 on St Thomas het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 42 St Thomas Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang