The 3 Sisters C
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Queens Road, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Die 3 Sisters C is in Woodstock, Kaapstad, geleë en bied gehalte-akkommodasie vir 'n paartjie of enkelreisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Daarbenewens het hierdie ateljee 'n kombuisie toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer en eetkamer waar gaste kan ontspan en hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie ateljee het 'n privaat balkon met sitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Die ligging van hierdie woonstel is net 'n kort entjie van The Old Biscuit Mill af, asook net 'n kort rit van die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande af.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 42 Queens Road, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 42 Queens Road, Woodstock, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang