42 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 745 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
42 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping, geleë in die veilige Shades-kompleks in Umhlanga, oorkant die pad van die wandelpad na die hoofstrand. Die Shades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en ander klein toebehore in. Die kombuis het ook 'n lugversorger. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met kompakte DStv.
Die sitkamer het skuifdeure wat na 'n balkon oopmaak met ingeboude braaigeriewe, buite-eetmeubels en gedeeltelike see-uitsigte. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang