42 Upon Williams
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 William Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
42 Upon Williams is 'n luukse instansie in die hartjie van Klerksdorp. Hierdie nuutgeboude luukse akkommodasie is in die hartklop van Klerksdorp Wilkoppies geleë, stapafstand van al die groot restaurante, die Pick 'n Pay winkelsentrum, en sosiale spilpunte. Die moderne hoëtegnologie gastehuis spog met 'n rustieke interieur en is ontwerp vir diegene wat dit geniet om omring te word deur handgemaakte rustieke meubels met 'n moderne kinkel. Alle kamers het en suite-badkamers, storte en toilette, 'n privaat patio en gratis hoëspoed-WiFi. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n lugversorger. Die TV's in die kamers het almal volledige DStv.
Ontbyt, middagete en aandetes word daagliks in die restaurant op die perseel bedien. Laat weet ons asseblief voor jou verblyf as jy 'n bestelling vir etes wil plaas.
Daar is funksie- en konferensiegeriewe vir tot 70 mense, met oorgenoeg veilige parkeerplek. Die Big Screen Smart TV ondersteun draadlose konneksie - nie meer kabels nie!
Jou huis weg van die huis. Bespreek vandag nog jou verblyf.
Besienswaardighede in Klerksdorp sluit Klerksdorp Museum, Rio Casino en Paintball Paradise in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 42 William Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink 42 Upon Williams het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 William Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang