4201 on Lion
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4201 Leeu Road, Marloth Park, 1341, Mpumalanga
- Vanaf R1 395 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
4201 on Lion bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Die huis is 600 m vanaf die Krokodilrivier.
Die huis is geskik vir 6 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solderkamer met 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n gastetoilet.
Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die huis het 'n bomabraai-area en 'n plonspoel.
Daar is verskeie wild wat vry in die park rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4201 Leeu Road, Marloth Park, 1341, Mpumalanga
- Gaste dink 4201 on Lion het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4201 Leeu Road, Marloth Park, 1341, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang