Successfully reported

423 Breakers

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rentia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

2 van die beste mooi dae by die see met die perfekte verblyf - Sien julle weer! Ons het baie lekker gebly. Ligging kon nie beter wees nie. Stoofplate - 2 was wel buite werking, maar is gerapporteer en verskoning voor gemaak. Dit was regtig die enigste iets wat mens oor kon kla. Vir die res was daar regtig geen probleem. Ek het wel gesien die ander kamers van die Breakers is al bietjie opgegradeer. Dit sou lekker wees, aangesien die badkamer lyk of hy so bietjie opgedateer kan word. Maar dit is nie 'n klagte nie, net 'n waarneming gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nika M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ontspannend. Heerlik gebly en baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacomyn F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Pleasant and peaceful and clean, would recommend this unit! Definitely wonderful, confused as to the breakage fee deposit and yet there is no inventory to record any contents or to document any notable problems. Also noted upon arrival some cracked glasses and stains; took photos as reference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f74e35e5a5872d8818e0fb7254f9dd9453619cbc5fc7f87f8a751df5bfa4ce7cbbb218b35179d8728512028ee2991dc8214?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714206249491 31.092196736107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang