43 on Tafelberg
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste, 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die sitarea vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus. Die sitarea het 'n knus rusbank en 'n TV met baie kanale. Daar is ook onbeperkte WiFi. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste kan ook die fantastiese daktuinbesoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat, maar reëlings kan met die gashere getref word indien u gaste wil oornooi.
Neem asseblief kennis dat Ricky se Woonstel slegs geskik is vir 'n paartjie en 1 kind as gevolg van die slaapreëlings. Geen harde musiek of harde geluide word toegelaat nie. Moet asseblief nie die meubels of die eiendom beskadig nie. Partytjies en vieringe is streng verbode. Let asseblief daarop dat slegs 1 voertuig per bespreking geakkommodeer kan word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n groot spieël. Die kombuis is met 'n gasstoof, lugbraaier, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, strykyster, 'n strykplank, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n groot etenstafel en gemaklike rusbanke. Daar is onbeperkte WiFi en 'n TV met baie kanale. Hierdie verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste het ook toegang tot 'n patio met braaigeriewe en 'n daktuin. Veilige parkeerplek agter 'n groot skuifhek is ook op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n kampeerbed vir 'n baba beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste wat bespreek het, word op die perseel toegelaat, maar reëlings kan met die gashere getref word indien u gaste wil oornooi.
Neem asseblief kennis dat Ricky se Woonstel slegs geskik is vir 'n paartjie en 1 kind as gevolg van die slaapreëlings. Geen harde musiek of harde geluide word toegelaat nie. Moet asseblief nie die meubels of die eiendom beskadig nie. Partytjies en vieringe is streng verbode. Let asseblief daarop dat slegs 1 voertuig per bespreking geakkommodeer kan word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Tafelberg Street, Bothasig, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang