Successfully reported
+19

43 Perissa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

43 Perissa kyk uit oor die see en is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Shaka's Rock.

Die ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n tweede badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n dubbeldeur-yskas en vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die gastehuis geniet word. 6-sitplek etenstafel.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en maak oop op 'n balkon met 'n gasbraai, en kyk uit oor die see en strand.

Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae, en 1 onderdakparkeerplek word voorsien. Bykomende parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die kompleks se swembaddens, gemeenskaplike braaigeriewe en buite-gimnasiumgeriewe.

Shaka's Rock bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van visvang, swem, snorkel, gholfspeel, en tussen Augustus tot Oktober kan gaste die migrerende walvisse dophou.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 101 Ocean View Drive, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 43 Perissa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5127554d7cba006342755a8bee8e4276169cd55df5dcc03d2ce1d1e7eff8dd4b6a9238973a245865fbaf8ff6e59f868602?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 101 Ocean View Drive Perissa 43 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.526342847163 31.22581065582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang