Successfully reported

4347 On Buffel Street

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Sunel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Sielerus, vrede so in die bosveld. Pragtige, splinternuwe plek. Ons het lekker kuier en warm gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

We had a wonderful stay! Chris was a great host. Very easy and convenient with the key that is available at the property. I would recommend that the host consider WiFi installation, as this makes evenings easier with young children. Overall, enjoyed every minute!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Georg P
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Mei 2025

Die plek is te vroeg beskikbaar gestel en kort baie. Nie regtig nie, die plek is nuut en baie goed werk nie. Die warm water is koud, warm en daar is 'n fout met die stelsel. Trappe is onveilig en baie nou. Alles binne was vol stof. Dan is daar honderde vlermuise in die dak wat heel nag raas en elke oggend lê die poef in die vertrek. Deure kan nie regtig oop en toe maak nie, bietjie swak bouwerk. Die eienaar moet self daar gaan bly en probeer stort.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4347 Buffel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ae2e5a7282116fa84fe44fe13255afcc481ecb82c16724487d3d5fa3f4b8a041c01d15249ea0472b48be509928c028824c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 4347 Buffel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.356 31.8086572295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang