Successfully reported
+10

44 on Brownlee

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Brownlee Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

44 on Brownlee bied voortreflike gastehuisverblyf in Kokstad, 'n dorp wat teen die hange van die Drakensberge gebou is, aan die voet van Mount Surrie. Die eiendom maak voorsiening vir alle soorte reisigers wat wissel van vakansiegangers wat 'n oornag-rusplek soek, of korporatiewe reisigers wat in die area werk.

Verblyf is beskikbaar in 6 en suite-slaapkamers wat 2 volwassenes kan akkommodeer en elkeen is individueel ingerig en gemeubileer. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ingeboude kluis, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe asook gratis WiFi.

Op die perseel is daar goed beligte onderdakparkeerplek naby die kamers, en toegang tot die perseel is deur 'n elektriese hek.

44 on Brownlee is ideaal geleë in Kokstad en gaste kan die plaaslike produsente van fantastiese kaas en suiwelprodukte geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 44 Brownlee Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 44 on Brownlee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Brownlee Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANcknBocLkxUmDPgDG2kppgjqiJDa5qlXP3hQOJKGO5WCxT16ot?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 44 Brownlee Street Kokstad 4700 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.541063212893 29.41700858102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang