Successfully reported

44 on Canterbury

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gerieflik gewees vir ons naby hospitaal. Baie lekker ou groot huis met lieflike kaggel vir koue dae. Als wat jy nodig het, is daar. Daar kan net gekry word na die leerbank wat se sitplek deel baie ver verby bank kom en dit moeilik maak om op te sit. Gelukkig was dit koud en kon kaggelvuur maak en onder kombers sit op bank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Die area is veilig vir drawwers en heerlik stil in die nag wanneer mens slaap. Dit was heelwat groter as wat ons verwag het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katy Ann J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Exceptional. The house was exactly as we expected. The host is a very nice lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

It was nice. It was a nice holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Rustig naby alles. Baie lekker gebly. Hoof slaapkamer kan daar net gordyne gesit word. Sal weer van die huis in die toekoms gebruikmaak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2025

Place was fine, just the absolute basics. Very old-fashioned basic house that does the job for a night or two. The braai area was dangerous though; I hurt my ankle, so we had to buy a portable braai to braai on the stoep. The welcome letter says they provide a bottle of wine, but they don't.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Shelldon Athena
44 on Canterbury
Thank you for your feedback, Wendy. The owners value all constructive feedback for their cozy home

Louise M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Die huis is baie netjies en skoon. Die verblyf was baie aangenaam. Sal die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shelldon Athena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Canterbury Street, Westcliff, Hermanus, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf19e81095adcc3d263bd63f9a79e17be44a1cd0c91b49611f1369652944aa3e0f638820aa3a64b459711038d5be46492a027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 44 Canterbury Street Westcliff 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.425724562232 19.227478317791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang