44 on Canterbury
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Canterbury Street, Westcliff, Hermanus, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
44 on Canterbury is 'n knus selfsorhuis in Westcliff Hermanus, naby die skilderagtige Hermanus-kranspaadjie, middedorp en New Harbour, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesinsvakansie.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n binnenshuise kaggel. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot braaigeriewe, en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Shelldon Athena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44 Canterbury Street, Westcliff, Hermanus, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink 44 on Canterbury het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Canterbury Street, Westcliff, Hermanus, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang