Successfully reported
+15

44 on John Kretzen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Jonn Kretzen Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

44 on John Kretzen is 'n bekoorlike selfsorghuis wat gerieflike verblyf bied aan gesinne of groepe vriende in Blanco, George. Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n sentrale etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Daar is ook 'n yskas-vrieskas en wasmasjien in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Die sitkamer en eetarea bied oorgenoeg sitplek aan gaste. Verder is daar 'n knus TV-kamer met 'n slaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket bied. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Parkeerplek word op die perseel voorsien en die eiendom is gerieflik naby winkels, restaurante en skole geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 44 Jonn Kretzen Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 44 on John Kretzen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Jonn Kretzen Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28a031d6af7692880395fcbdb8f8b4400b13d7b7b306853feb3add27d69fa40b9a7fe8d229d4d4d582750044fb9b08094b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 44 Jonn Kretzen Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944230590136 22.41592662411
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang