Successfully reported

444 on Taaibos Bush Villa

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rozanne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Paradys in die bos. Heerlik tuisgegaan in Taaibos. Die verbygaande diere was 'n groot vermaak en lekkerte! Sal beslis weer teruggaan na dié bos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
444 on Taaibos Bush Villa
Thank you so much, Rozanne. It was an absolute pleasure to meet you and have you stay with us. Take care of yourselves. Bye for now, Tracey

Juan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful Africa bush villa stay with everything that you need. Tracey is a wonderful and professional host. I would recommend Taaibos Bush Villa if you need a break. Very clean and spacious rooms, as well as a nice pool with a private deck. Everything was perfect! Would book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Werk en kuier in die bos. Ons was baie vriendelik en gasvry verwelkom en ons het baie lekker gebly. Dit is beslis baie rustig en stil en ons gasheer en gasvrou het regtig uit hul pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien. Die villa was baie gerieflik met lugversorger, geen load shedding en Tebogo, die skoonmaker, het daagliks die villa skoongemaak en ons wasgoed gewas en gestryk. Dit was voorwaar 'n groot pluspunt aangesien die manne daagliks uit was om te werk op site, en skoon klere was noodsaaklik. Baie, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracey
444 on Taaibos Bush Villa
Hi Heila, I am so sorry that I missed your review. I don't know why! Hope you are well and business is booming. Thank you for your lovely review. I hope we get to welcome you again in the not too distant future. Take care, Tracey Google Translate: Hallo Heila, ek is so jammer dat ek jou resensie gemis het. Ek weet nie hoekom nie! Hoop dit gaan goed met jou en besigheid floreer. Dankie vir jou pragtige resensie. Ek hoop ons kan julle weer in die nie te verre toekoms verwelkom nie. Pas op, Tracey

Alan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Good clean property. Friendly helpful staff. Everything worked well. The location is good for Kruger Park access. It is in Hoedspruit town and so close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 444 Taaibos Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc538986a263a99ee58fc26530e8308b6ac6411c368591c25bbf608c96c042acd73425f2b5d7b593d5eaaec073196639b0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 444 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.345767 30.966407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang