Successfully reported
+49

45 Broadway Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Swapo Road, Durban North, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

45 Broadway Lodge, ideaal geleë tussen Durban Sentraal en Umhlanga Rocks, bied uitvoerende en vakansieverblyf aan diegene wat Kwa-Zulu Natal se Noordkus besoek.

Die eenhede bestaan uit ruim en pragtig afgewerkte slaapkamers, almal met aparte ingange en en suite-badkamers met storte. Daar is altesaam 5 aparte eenhede wat 2 selfsorg-eenhede insluit, elk met 'n volledig toegeruste kombuis. Die slaapkamers het almal lugversorging met óf dubbel-, enkel- óf koninggrootte-beddens, 'n yskassie, TV met 'n hotel-premium DStv-boeket en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

As gevolg van die Covid 19-pandemie, sal ons instansie nie meer ontbyt bedien nie. Alle besprekings is slegs op 'n kamerbasis. Daar is verskeie restaurante binne 2-5min se stap vanaf ons lodge.

45 Broadway Lodge is naby groot skole, sportarenas, winkelsentrums, toerisme-aantreklikhede en natuurlik die pragtige strande en warm water van die Indiese Oseaan. Nog 'n voordeel van die ligging is die maklike toegang tot 'n wye verskeidenheid bekende gholfbane wat langs die hele Kwa-Zulu Natalse kuslyn geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Yolanda W
5.0
Thank you for a great stay. Well worth your money. Great stay and nice and cosy little room.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Andre D
5.0
Excellent. Great value, very quiet environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Uzair G
5.0
Great value, excellent customer care. Close enough to the shops to walk, rooms are serviced daily. Love the fact that it includes a mic...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Vukile T
Saam met vriende
5.0
Enjoyed. It was great and I am happy about it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Margaret-ann M
Saam met lewensmaat
5.0
Place was clean, near restaurants and easy access to freeways. Enjoyed my stay. Steven was friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Nasarene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 45 Swapo Road, Durban North, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 45 Broadway Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Swapo Road, Durban North, Durban, 0051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6c0f7d1df8ef1b8d2599d089660a48238ab24549f508cd3f946f37f969674d64b33e1fd90ff3c59b4d1e48c2472b6c75d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 65 5 1 4 45 Swapo Road Durban North 0051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.787900328051 31.044214367867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang