Successfully reported
+17

46 Baleana Bay

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 7 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

46 Baleana Bay is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in Gansbaai met slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige dog sentraal geleë toevlugsoord.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot hul eie balkon en 'n boonste dek wat met trappe bereik word en pragtige uitsigte oor Gansbaai bied. Daar is 'n gasbraai is op die balkon en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die nabygeleë natuurreservaat besoek of haaihokduik.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alicia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 19 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 46 Baleana Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Dirkie Uys Street, Gansbaai, 6200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe74a382c6e4b9e44444528e521646bef77169590c47b7f4c2c3469cde9343b2199939b809692a5208fb0fc79c436beb6748d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 19 Dirkie Uys Street Gansbaai 6200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.5855422933 19.350826839287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang