46 De Valle
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, 46 De Valle, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
46 De Valle is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, Mosselbaai, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf met see-uitsigte bied. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf binne maklike bereik van Diaz-strand soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Twee gaste kan op die dubbelslaapbank in die leefarea geakkommodeer word. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en glasvensters met uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot WiFi tydens hul verblyf.
Gaste kan veilige onderdakparkering, 'n gemeenskaplike swembad en 'n gemeenskaplike braai-area geniet. Baie aktiwiteite is in die omgewing beskikbaar, insluitend 4x4-roetes, die Garden Route Casino, die Diaz Museum, Rob-eiland, haaihokduik, wynproe en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Beach Boulevard West, 46 De Valle, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 46 De Valle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard West, 46 De Valle, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang