Successfully reported
+30

46 Flamingo Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Flamingo Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

46 Flamingo Avenue is 'n ruim vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf vir die hele gesin in 'n veilige area in Sedgefield bied. Dit het 'n sprankelende swembad en is stapafstand van die strandmeer en die strand af.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers sowel as 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n kot vir 'n baba. Daar is 'n instapstort, dubbelwasbakeenheid en 'n toilet in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In die derde slaapkamer is nog 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n sentrale toonbank met stoele. Daar is ook 'n wynkoeler in die kombuis. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Die dubbeldeure lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel en sitplek vir 6, 'n yskassie, veerpyltjiebord en 'n ingeboude braai. Dié stoep het stapeldeure wat lei na 'n houtdek en 'n lieflike groentetuin. Daar is ook sonstoele langs die swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 46 Flamingo Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink 46 Flamingo Avenue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Flamingo Avenue, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9294d7c3d84cf360c4cb78e999081e64587abd4c52ea6c668d2ddf4be92b759947049742afc8f8fd9830edd8be02f651f0cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 46 Flamingo Avenue Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.021388960923 22.806217173064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang