46 Welgevonden in Dinokeng
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Welgevonden 124JR, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
46 Welgevonden is 'n bekoorlike vakansiehuis in die Dinokeng-wildreservaat en bied 'n rustige toevlugsoord vir gesinne wat wil ontsnap uit die stad. Die eiendom is 62 km vanaf Pretoria geleë en geniet 'n privaat omgewing en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie, danksy die sonpanele, omsetter en batterystelsel.
Verblyf word aangebied in 2 aparte eenhede, een met slaapplek vir 10 gaste en die ander vir 2. Elke eenheid het 'n kombuis, eetkamer en sitkamer. Hulle het hul eie badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenhede het privaat braai-areas, sowel as privaat houtvuur-warmbaddens.
Veilige parkering is beskikbaar, en gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 46 Welgevonden 124JR, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
- Gaste dink 46 Welgevonden in Dinokeng het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Welgevonden 124JR, Hammanskraal, Pretoria, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang