47onWaterkant
Beskrywing
Hierdie eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer. Dit het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed met perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n eetkamertoonbank met 2 stoele en 'n sitarea. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en mini-oond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die ateljee maak oop na 'n privaat buitebraai-area met sitplek en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode. Troeteldiere word toegelaat op spesiale versoek.
Let asseblief daarop dat The Greenery en The Manor trappe het en dus moontlik nie geskik is vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n volledig toegeruste huis met 3 slaapkamers wat slaapplek bied vir 4 tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die derde solderstyl-slaapkamer ingerig is met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Daar is ook 'n werkruimte met 'n lessenaar. Die huis sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die oopplan-leef- en eetkamer lei na 'n patio met uitsig oor die swembad. 'n Ruim binnenshuise vermaak- en braaikamer met konsertina-skuifdeure maak oop na die tuin en swembadarea, perfek vir ontspanning en sosialisering. Let asseblief daarop: Hierdie eenheid het trappe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is verbode. Troeteldiere word toegelaat op spesiale versoek.
Let asseblief daarop dat The Greenery en The Manor trappe het en dus moontlik nie geskik is vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié oopplan-selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste. Daar is 'n boonste mezzanine-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n bad,stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en mini-oond, 'n wasmasjien, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die eenheid maak oop na 'n privaat buitebraai-area, met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid trappe het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode. Troeteldiere word toegelaat op spesiale versoek.
Let asseblief daarop dat The Greenery en The Manor trappe het en dus moontlik nie geskik is vir gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 47 Waterkant Street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang