48 @ Bains
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Old Kimberley Road, R64 towards Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R499 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
48 @ Bains is 'n enkelwoonstel op die tweede verdieping, wat deel is van 'n woonstelblok in Bloemfontein, die hoofstad en grootste stad van die Vrystaat. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n sentraal geleë oornagopsie soek.
Die eenheid met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die eenheid beskik oor 'n slim-TV en 'n ontbyttoonbank, en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond vir basiese verhitting en eet. Veilige parkering en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 65
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 31 Old Kimberley Road, R64 towards Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 48 @ Bains het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Old Kimberley Road, R64 towards Boshoff, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang