48 The Shades
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
48 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die veilige Shades-kompleks in Umhlanga oorkant die straat vanaf die paadjie wat na die hoofstrand lei. Die kompleks bied 'n swembad en 'n braai-area.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 jong kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, gehaltelinne en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n losstaande bad en 'n aparte stort, toilet en 'n wasbak.
Die moderne kombuis is goed toegerus en het 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het lugversorging, 'n slaapbank vir 2 kinders en 'n platskerm-TV. Onbeperkte, komplimentêre WiFi is beskikbaar in die woonstel. Daar is 'n privaat balkon langs die sitarea waar gaste 'n uitsig oor die see in die verte kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 48 The Shades het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang