Successfully reported

48 Twist Street

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Juan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, gemaklik, skoon, dierevriendelik. Ons het ’n fantastiese naweek by 48 Twist gehad. Die eenheid is perfek geleë - net ’n kort stappie van die strand af. Surina was baie vriendelik en het duidelike besonderhede en inligting oor die verblyf verskaf. Die eenheid was skoon en lekker gemaklik. Ons enigste voorstel sou wees om die geroeste braairooster te vervang en ’n paar skottelgoedmasjientablette te voorsien. Altesaam was dit ’n heerlike, troeteldiervriendelike plekkie met goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Relaxing, pet-friendly getaway with a spacious yard, great entertainment area. We had an incredible stay at 48 Twist Street in Pearly Beach! The property has a spacious, enclosed yard, which was perfect for our four dogs to roam freely. The large braai and entertainment area quickly became our favourite spot, where we spent most of our time braaiing, playing games, and just enjoying the atmosphere. Being only one block from the ocean, we took daily walks with our dogs, swam, and watched the most breathtaking sunsets. The kitchen was fully equipped with all the utensils we needed, making our stay even more convenient. Overall, it was a fantastic experience, and we can't wait to return! Highly recommend it to anyone looking for a relaxing and pet-friendly getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Groot plus, netjies. Sal 100 persent aanbeveel. Ons sal weer die akkommodasie gebruik. Is alles waar wat opgemerk is en naby die strand. Hoogs aanbeveel. Vir jonk en oud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa O
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlike, veilige verblyf. Ons het baie lekker gekuier. (Honde ingesluit) Die gasvrou het altyd vinnig gereageer as daar 'n vraag was. Alles wat nodig is, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Safe. Peaceful. Comfortable. Beautiful. We had an amazing family stay in Pearly Beach! The enclosed garden was perfect for our pets, giving them plenty of space to run around safely. The large braai area was a highlight for us—ideal for spending quality time together. The owner thought of everything; we had a really comfortable stay. The short 5-minute walk to the beach made it easy to enjoy the beautiful coastline. Highly recommend for a relaxing and safe family getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherina S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die selfsorg akkommodasie was paslik vir my behoefte met netjiese geriewe. Ja, die verblyf en omgewing was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Oulike plekkie. Baie lekker gebly. Baie oulik vir troeteldiere en veilig vir hulle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Lekker stil en rustig. Het dit baie geniet, die plek is netjies sal dit aanbeveel kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Gerieflik, netjies. Lieflike tuin, baie netjiese plekkie en perfek vir n klein gesin. Die fotos laat dit lyk of jy die hele huis huur, maar dis eintlik net die eerste vloer. Kombuis was lekker ingerig, daar is selfs n wasmasjien en dishwasher. Loop afstand van die see wat lekker is vir kinders. Huis en erf is baie goed beveilig so ons het gerus geslaap saans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kriel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Rustige kuier. Stapafstand vanaf die see. Alles wat jy nodig het is daar. Geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Baie groot erf vir honde.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Surina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Twist Street, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAActacbSzsRrAsjSOrHzFKfBJt9TLfnNil6YLQRmkwV70t8snYhi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 14 5 1 5 48 Twist Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.661457 19.491032
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang