Successfully reported

49 @ Home

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aan te beveel. Baie stil en rustige area. Alles wat nodig is vir 'n kort verblyf is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig. Baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Tevrede. Netjies skoon. Lieflike stort, kombuis goed ingerig. Goeie kwaliteit bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladwin C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Good. Good, clean, safe, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewert S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Uitstekende waarde vir geld. Baie dankie vir vriendelike ontvangs - die eenheid is ongelooflik netjies en ons het lekker warm geslaap in 'n koue Klerksdorp. Ons het die rustigheid en stilte geniet en sal sekerlik weer gebruik maak tydens 'n volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine T
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Die blyplek is goed ingerig. Dit is beslis 'n groot pluspunt dat daar nie loadshedding is nie. Baie dankie vir vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Irvine Street, La Hoff, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5970f74fa53b818369ca484e96aea1b8cbcfc3b2343705111fd4491985f916e041d53ffbe5e041953c2f9956a6bcf5acaaed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Irvine Street La Hoff 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.821625791876 26.660299963439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang