Successfully reported
+76

5 @ Stock Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Stock Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

5 @ Stock Accommodation is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed, wat 'n dubbelbed aan die onderkant het, en 'n enkelbed bo-op. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die leefarea het 'n slaapbank. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere stroomdienste. Die woonstel bied ook gratis WiFi, 'n buitebraai-area en privaat parkeerplek.

Vir diegene wat die plaaslike omgewing wil verken, is daar talle besienswaardighede en doendinge naby. Gaste kan die lewendige stad Bloemfontein aandurf, historiese landmerke besoek of die omliggende natuurreservate verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerrit V
5.0
Fantastic stay. 5@Stock is highly recommended. The unit is clean, comfortable, well maintained and an absolute pleasure to stay at. Exc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Pieter V
5.0
Netjies, perfek gele. Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons sal definitief weer hier bespreek in die toekoms.
Jun 2025
Cornelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is ons tweede oorslaap, 5@ Stock is baie gerieflik. Die woonstel is baie goed uitgerus. Dit is 'n skoon en gerieflike plek om oornag. Naby goeie w...
Sien meer
Des 2024
Sharon G
Saam met vriende
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, plek was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.
Okt 2024
Cornelia D
Saam met lewensmaat
5.0
Die woonstel is baie gerieflik en skoon. Die woonstel is baie gerieflik met alles wat 'n mens kan benodig. Dit is privaat en veilig. Ons sal beslis we...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerdus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Stock Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink 5 @ Stock Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Stock Crescent, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf34a2295fb8e2fb557b730e332be32ba323e70dea299a4a4e75f752e061403aafacdc96942e719b44dc029d96686b91f58b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 5 Stock Crescent Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.1400035 26.1708198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang