Successfully reported
+19

Mare e Sole 5 Beach Hurst

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cottage Lane, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mare e Sole 5 Beach Hurst is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping van 'n klein veilige kompleks in Vishoek. Die woonstelle bied ruim en gerieflike verblyf wat binne 2 minute se stap van die bekende Vishoek Familiestrand af is.

Die woonstel bestaan uit 2 groot slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n hoekbad, 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat tot 4 gaste kan akkommodeer.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gerieflike etenstafel is tussen die kombuis en sitkamer geleë. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en beskik oor 'n TV met oop uitsig. Vanuit die sitkamer het jy toegang tot 'n lieflike patio met buitesitplek en 'n braai. Die patio het mooi uitsigte na Kalkbaai en is ideaal om te ontspan na 'n dag se uitstappie. Daar is ook 'n aparte werkspasie vir diegene wat kontak met die kantoor of vriende moet behou.

Die woonstel het ook veldryparkeerplek.

Inkopies vir proviand is ook geen probleem nie, want daar is drie supermarkte met alles wat jy nodig het, minder as 10 minute se stap.

Sentraal geleë, is daar verskeie wynplase en besienswaardighede, insluitend Kaappunt en Boulders Beach, alles binne maklike bereik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cottage Lane, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mare e Sole 5 Beach Hurst het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cottage Lane, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3f7bac2549726d65d611a1d26feaff33cdd5a276e91b67cc4c93fbb5c2d36db0b7019564f1b9144f6ec6e31983766665518?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Cottage Lane Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.140440167616 18.430638129639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang