Successfully reported

5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hennie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Baie ontspanne. Ja, sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmie
5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Dankie dat julle ons gekies het, Hennie. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom!

Salomé V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer hier bespreek as ons in Kaap moet oorbly. Pragtige plek. Toegerus met alles wat jy sal nodig kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Baie vriendelik, goeie diens, baie netjies. Baie lekker gebly! Die eienaars het uit hul pad gegaan om klein probleempies vinnig op te klaar. Kan hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmie
5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Baie dankie dat julle gekies het om hier by ons te bly. Ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet en sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Ria J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2018

Vriendelike mense. Netjiese verblyf. Personeel baie behulpsaam in dié netjiese, goedgeleë gastehuis. Beveel dit beslis aan vir groot gesinne. Heerlike braai-area. Baie lekker om in so 'n huislike omgewing te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Emmie
5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Beste Ria Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjie hier by ons geniet. Ons hoop om julle weer hier by ons te verwelkom. Groete 5 Kamp Straat.

Eon C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2017

Gerieflike verblyf in 'n veilige, vriendelijke omgeving met client-gefokusde personeel. Dit was 'n wonderlike, gerieflike en gemaklike ervaring in 'n veilige area wat centraal gelee is. Ons kan dit sterk aanbeveel. Tina is die hart van die gastehuis en haar vriendelilkheid en hulpvaardigheid het uitgestaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmie
5 Campstreet Guesthouse and Self-Catering
Thank you for your review of our property. We are so happy to hear you enjoyed your stay and hope to welcome you again!

Sonja M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2015

Ideaal geleë. Maklik bereikbaar, sal dit weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoli O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2014

Gemaklik, vriendelik en huislik - baie lekker gebly! Sien die sterre hieronder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2014

Fantastiese ondervinding! Vriendelik gasheer, veilig en naby aan Kloofnekstraat. Sal verseker weer daar bly en aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orna R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2013

Ons het heerlik gebly in die pragtige en skoon gastehuis. Die ontvangs was baie vriendelik, die huisie is uiters skoon en pragtig. Die gastehuis is baie sentraal en ons sal enige een aanbeveel om daar te bly. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2011

Very convenient and spacious. Friendly hosts, the rooms are spacious and more than adequately equipped. I would suggest hand towels in bathroom. Secure parking, the location was ideal for our needs - close to many restaurants. Certainly would book in again & would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Camp Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6535f0129a50b6268c317ae2061b436003496358bd5187aeba94056a41c6adf84d850d463a1fc7dd371e067ce870a019364c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 5 Camp Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93432 18.4102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang