5 Cycad, Zimbali
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Cycad Close, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
- Vanaf R12 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
5 Cycad, Zimbali bied luukse selfsorgverblyf en is op die Zimbali Coastal Estate aan die Noordkus geleë. Gaste het toegang tot al die landgoed se geriewe en besienswaardighede.
Hierdie luukse dubbelverdieping-vakansiehuis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 5 unieke slaapkamers met en suite-badkamers, oopplan-leefareas en -vermaakareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of beide, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus om maaltye voor te berei en daar is 'n skottelgoedwasser en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het trappe wat na die boonste verdieping se vermaak-binnehof en Koi-visdam lei. Hiér is 'n swembad waar gaste lengtes kan swem en 'n buite-eetarea met sitplek vir maaltye in die buitelug.
Verder het die huis 'n studeerkamer, 'n gastekamer met 'n veerpyltjiebord en veilige parkeerplek vir voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marion Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Cycad Close, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Cycad Close, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4422, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang