5 Hennieshof
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parrot Street and Flamingo Drive, 5 Hennieshof, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Vanaf R2 415 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
5 Hennieshof is 'n selfsorg-dupleks wat in die pragtige Sedgefield geleë is en is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien dit binne stapafstand van die strandmeer asook talle winkels en restaurante is.
Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Showmax en Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep met 'n tuin, buitesitplek en 'n Weber-braai. Gaste kry veilige parkeerplek en sal naby Myoli-strand en Cola-strand geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johan H Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Parrot Street and Flamingo Drive, 5 Hennieshof, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Hennieshof het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parrot Street and Flamingo Drive, 5 Hennieshof, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang