5 Konings Guest House
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Hauptfleisch Close, Paarl, 7622, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
5 Konings Gastehuis bied oornagverblyf in Paarl.
Die eiendom bied 8 pragtig gemeubileerde en suite-slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. 7 badkamers is toegerus met 'n stort, en een badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv Hotelpakket, 'n yskassie en WiFi.
'n Selfsorgopsie is beskikbaar by Stewart House, 'n huis met lugversorging en 3 en suite-slaapkamers. Twee kamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea bied 'n gemaklike verblyf. Die sitkamer het volle DStv, en die 2 koningingrootte-slaapkamers het oop-uitsig-televisies. Die buite-area sluit 'n eetkamertafel en 'n braai in.
Veilige parkering word voorsien.
Die eiendom is binne loopafstand van Paarl Gimnasium Hoërskool, Medi Clinic en Optenhorst Mall. Nabygeleë besienswaardighede sluit in plaaslike restaurante, wynplase, die historiese strate van Paarl, en gholfbane by Boschenmeer en Pearl Valley, twee wêreldklasbane.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Hauptfleisch Close, Paarl, 7622, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 Konings Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Hauptfleisch Close, Paarl, 7622, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang