5 on Church Main House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Church Street, Baardskeerdersbosch, 7271, Wes-Kaap
- Vanaf R625 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
5 on Church Main House is 'n bekoorlike selfsorg-akkommodasie op die gasheer se eiendom in die oulike dorpie Baardskeerdersbos. Met sy privaat ingang en rustige omgewing, bestaan die huis uit 2 aparte eenhede.
Elke eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die eenhede is gemeubileer met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde sitkamer en kombuis. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV vir vermaak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, en koffie- en teemaakgeriewe. Die hoofsuite lei na die patio, wat lieflike buitebraaigeriewe bied wat gaste tydens hul verblyf kan gebruik. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
5 on Church Main House is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en skilderagtige staproetes. Gaste kan ook 'n kort rit na Pearly Beach geniet, net 16 km weg, wat hierdie kothuis 'n perfekte basis maak vir 'n rustige ontsnapping in die natuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Louis Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 5 Church Street, Baardskeerdersbosch, 7271, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Church Street, Baardskeerdersbosch, 7271, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang