Successfully reported

Garden Cottage

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elzanne W
1 nag
4.8
Mei 2025

Convenient, clean, good location. All needs met, lovely garden, location central and convenient, dog really enjoyed the big lawn and garden, will certainly recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louis
Garden Cottage
Baie dankie, Elzanne. Dit is altyd lekker om terugvoer van ons gaste te ontvang.

Kobus D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Mooi omgewing met lekker wandel moontlikhede, egter net bietjie te ver. Aanduidings na slaapplek onduidelik. Alhoewel daar TV is, is daar geen ontvangs nie. Regte plaas atmosfeer wat hoenderhane, skape, donkie en baie hadidas se geraas nogal steurend kan wees, veral 2h00 in die nag. Gasvrou egter baie gaaf, stort lekker sterk en warm en bed slaap lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk Street, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3cfafa9c1b9dcaf6e8f541043eb2d9ac8b759eef5b0da44aeba60f3f2ca99da335a1cd41412bdeeef9fdce823b10aea9495?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kerk Street Baardskeerdersbos 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.58762624646 19.571598071747

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang