Successfully reported
+16

5 On Heide

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heide Avenue, Cresta, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 On Heide bied gemaklike verblyf in Cresta, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en 'n muurgemonteerde TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Buite kan gaste ontspan by die boma en toegang tot die gedeelde swembad geniet. Veilige parkering word voorsien vir die duur van hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Cresta Mall 1.8 km weg, terwyl Randpark Gholfklub 2.7 km weg is.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 5 Heide Avenue, Cresta, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Heide Avenue, Cresta, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c194f1c5e5c15b7c13b1be156d3af0a148fd032c4400eb8b2268de93d3606dd132fe83b2d9e9fd61a0fcff77d28385d6ce0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 5 Heide Avenue Cresta 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1223817 27.9855596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang