Successfully reported

5 on Pieter Hugo

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Auden N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very comfortable and convenient. Our stay was very peaceful and comfortable. The WiFi services, DStv service, living room was very comfortable and kitchen area was well stocked for any type of use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent. Very comfortable, quiet and safe. Very good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Remelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Clean, safe and quiet. From the get-go arranging the booking to checking in, receiving our keys, it was a quick and pleasant experience. It’s a self-catering apartment with a comfortable lounge area with a TV and a separate bathroom. We truly had a pleasant stay and will recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker, goeie ligging, sal weer gaan. Baie lekker gebly. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is langs die groot huis, maar nogtans baie privaat en die ingang is heeltemal apart van die huis. Ligging is goed en jy kan binne 15 minute in die Kaap wees. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand. Daar is 1 slaapkamer met dubbelbed en ook 'n sleeper couch wat ek nie verwag het nie, so daar kan nog iemand slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kriba T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pleasant comfortable stay! The host was very accommodating and professional. Self-catering apartment was comfortable, with a separate lounge with a TV, and a separate bathroom. I just wish the TV was in the bedroom; otherwise, it would have all the necessary amenities and be very clean! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gemaklik en rustig. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Hierdie vraag is maar 'n herhaling van die vorige vraag. Dit was seker voldoende, maar die slaapkamer is beslis te beknop vir 'n dubbelbed. Die eenheid benodig onderhoud en herstelwerk.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Welanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het die kuier beslis geniet, Rian was baie nice en ons was lekker bederf. Ja, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre & Bets K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan vir seker aanbeveel. Baie skoon en keurig. Rustige omgewing vir naweek. Sekuriteit baie goed. Riaan se kommunikasie met ons was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kan beslis aanbeveel. Gemaklik, veilig en goeie geriewe met bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Pieter Hugo Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa6f65a12a040856f908946caade7e25aa709cd6f8642d8bbd82b694bfd2e8cc9a5336da01745dd965863127a89dc5cab89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 5 Pieter Hugo Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.774375531661 18.957293190807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang