5 on Sonkwas Loft
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 on Sonkwas Loft is 'n bekoorlike luukse woonstel op die eerste verdieping in Paternoster, binne 50 m van die strand en Paternoster Waterfront af. Hierdie stylvolle toevlugsoord bied gerieflike en elegante verblyf, perfek vir diegene wat die kusbekoring van hierdie skilderagtige vissersdorpie wil geniet.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n lieflike sitkamer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv en 'n knus kaggel. Daar is ook 'n lessenaar met 'n gemaklike kantoorstoel sou die ongeluk bestaan dat gaste tydens hul pouse moet werk. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite op die balkon is 'n ingeboude braai-area en 'n tafel met 2 banke, wat 'n ideale plek bied vir buitelug-eet en ontspanning. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en die eiendom bied uitstekende sekuriteit, insluitend diefwering op alle vensters, 'American Shutters' op die deure, 'n alarmstelsel, en 'n skootrekenaarkluis in die hoofslaapkamer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Marina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 5 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 on Sonkwas Loft het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Sonkwas Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang