Successfully reported

5 on Weste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Baie netjies en goed ingerig. Ons het baie lekker gebly. Sal hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
5 on Weste
Hi Jan en Mathew, bly julle het lekker gebly. Groete

Ashwin I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Tranquil, safe and convenient. We had a fantastic stay at this location. Hester is the perfect host and made sure we were well settled with every convenience. We wholeheartedly recommend 5 on Weste for your next getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Fantasties. Absoluut heerlik gewees. Goed ingerig met alles wat jy sal benodig. Gasheer en gasvrou was baie verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
5 on Weste
Hi Michelle Dankie vir die terugvoer. Dit was baie aangenaam om jou en jou familie te ontmoet. Groete

Hullet H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ons soos familie laat voel. Elke sent werd, ek sal meer betaal as hulle meer vra. Baie vriendelike mense, sal weer teruggaan. Jy kry van alles, just in case jy iets vergeet het. Rak met klomp spices, hout en starters. Vars melk en en en. Elke sent werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
5 on Weste
Hi Hullet, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Was so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien gou weer. Vet druk en soentjies vir die kinders. Groete, Albert en Hester

Tom F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stil en privaat met al die geriewe wat nodig is. Volpunte vir Hester. Skoon met alles wat ons nodig het om baie lekker vakansie te hou. Sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
5 on Weste
Hi julle. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en julle hier te hê. Vriendelike groete Hester en Albert

Ray S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf met vriendelike ontvangs. Fantastiese eenheid met alle fasiliteite wat mens nodig het vir 'n vakansie. Skoon en netjies. Stil area met 'n kort stappie na strande, en 'n kort rit na winkels waar alles beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Lekker, baie lekker. Weer kom lekker. Wonderlik. 11/10 uit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het so lekker gebly dat ons vir seker weer daar gaan kuier. Baie gerieflike plek om in te bly. Loopafstand van die strand. Super skoon en volledig toegerus. Vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gebly en gaan vir seker terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beste in die Weskus. Skoon, netjies en veilig. Ons het heerlik gebly in 5 on Weste. Baie keurige huisie met alles wat jy nodig het daarin. Ons gasvrou was persoonlik daar om ons in te nooi en alles te verduidelik. Haar hand en hart is in die huisie. Beveel hierdie verblyfplek met 'n lekker hart aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

We loved it. The accommodation was very neat and comfortable and equipped with everything you need. I would definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Weste Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7696133750b7aa23e53630063750be8ef697bdd5281da2596d4f94bc6999d8ad7d95091fa5bbe66b50e4ed485823e4049f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 5 Weste Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.687347840729 18.241589192451
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang