Successfully reported
+29

5 Sunrise Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

5 Sunrise Beach is ideaal geleë net oorkant die pad van die strand in Westbrook, 10 km suid van Ballito. Die skilderagtige dorpie bied die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek en spog met lang dele sandstrande.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenheid wat toegerus is met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea het ononderbroke see-uitsigte en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar.

Motorhuis = Hoogte 2.12 Breedte 2.38.

Van die kombuis af lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi beskikbaar. Vir elke bespreking sal nuwe data gelaai word. (Eienaar sal aanvul indien nodig tydens jou verblyf). Deur die groot skuifdeure is daar 'n ruim balkon met pragtige uitsigte oor die see en braaigeriewe.

Die komplekse swembad is op die dak en bied verdere panoramiese see-uitsigte en gemeenskaplike braaigeriewe. Sunrise Beach View is naby die Sibaya Casino, Gateway Centre, 'n krokodilplaas asook die bekende Zimbali- en Umhlali-buiteklubs.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
3.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 576

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 35 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 5 Sunrise Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 North Beach Road, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34656bf24f56ad856addb1e95542cef1ed381936273947238ca83b4578af6c18a53c741bda92b1643dc6dff6f455a657a55c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 6) 5 5 1 4 35 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.58922881101 31.172181837365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang