Successfully reported
+15

5 Whale Rock Gardens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 White Caps Way, 5 Whale Rock Gardens, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 Whale Rock Gardens is 'n moderne en ruim selfsorgwoonstel op die veilige Whale Rock Estate in Plettenbergbaai. Die landgoed is stapafstand vanaf die strand en net 'n entjie se ry vanaf Plettenbergbaai se middedorp.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deure wat na 'n stoep en 'n tuin lei. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, ander klein toebehore, en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV met DStv en deure wat na 'n stoep en 'n klein, privaat tuin met braaigeriewe lei.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Val H
Saam met lewensmaat
5.0
A great couple stay. We had a lovely time at 5 Whale Rock Gardens. The unit was very well equipped and spotlessly clean. The unit was i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Antoinette L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Wat 'n juweel van 'n plek! Dit het ons hoogste verwagtinge oortref en ons sal sonder twyfel weer hier tuisgaan wanneer ons weer Plettenber...
Sien meer
Sep 2024
Raees S
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home, 10/10 tops. Thoroughly enjoyed ourselves at this unit, it has everything you need - basically you just need to bri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jenny J
5.0
The apartment had everything needed for home comforts and so peaceful. Highly recommended. The place was spotless and modern and safe. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
4.8
A good rest at a very beautiful, safe venue. We had a wonderful weekend away at this peaceful residence.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 White Caps Way, 5 Whale Rock Gardens, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Whale Rock Gardens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 White Caps Way, 5 Whale Rock Gardens, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2c1910fd4fa3dc893f7b350a9df6fc389c22c8c7efced51ed05d51c7c046ffd5d750000817308f48625ea8b791b145a5fda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 White Caps Way 5 Whale Rock Gardens 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.086471533897 23.363170039812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang