50 Galena Avenue
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R860 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Galenalaan 50 bied gerieflike selfsorgverblyf in Helderkruin, Roodepoort, wat dit ideaal maak vir oornagverblyf of sakereisigers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 Deluxe Inside Studio-eenhede wat elk 3 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv-kanale, en toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink 50 Galena Avenue het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang