Successfully reported
+69

50 Galena Avenue

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Vanaf R860 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Galenalaan 50 bied gerieflike selfsorgverblyf in Helderkruin, Roodepoort, wat dit ideaal maak vir oornagverblyf of sakereisigers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 3 Deluxe Inside Studio-eenhede wat elk 3 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak het elke eenheid 'n TV met DStv-kanale, en toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Prasanth S
Gesin met tieners
5.0
Exceptional. Excellent stay. Warm welcome by the owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jacques R
Gesin met tieners
5.0
Kamers is baie netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld.
Jul 2024
Stacey L
Gesin met tieners
4.8
Excellent. Everything was just as advertised. We had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johnelle D
Gesin met klein kinders
4.8
Netjies, skoon en vriendelik. Ons het baie lekker gebly in 'n goed toegeruste kamer. Alles was skoon en netjies. Ons kamer was baie ruim en daar was g...
Sien meer
Jul 2024
Adele M
Saam met vriende
4.8
Rustig met alles tot jou beskikking. Vriendelike diens van begin tot einde! Het van die begin af tuis gevoel. Gaan uit hul pad om jou te help met enig...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Gaste dink 50 Galena Avenue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 50 Galena Avenue, Helderkruin, Roodepoort, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6db9becc884a9da68b15b78e196aef73a158cc8a97e66d79630c2677e1fc17c9cf0f15c571902eee148d996d24cd612b378c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 11 5 1 4 50 Galena Avenue Helderkruin 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.125695498503 27.874349579738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang