50 Santos Beach Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Street, 50 Santos, Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
50 Santos Beach Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel oorkant Santosstrand in Mosselbaai. Gaste kan see- en stranduitsigte van die woonstel af geniet.
Die knus woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, houtvloere en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, houtvloere en 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die balkon is die ideale plek om skemerkelkies te geniet terwyl die son sak. Die woonstel is ideaal vir 'n naweekwegbreek of somervakansie en dis naby restaurante, winkels en besienswaardighede in Mosselbaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ezelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Munro Street, 50 Santos, Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 50 Santos Beach Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Street, 50 Santos, Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang