Successfully reported

50 White

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Bernadene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyed our stay, will be back. Peaceful, hostess friendly and engaging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie, julle is enige tyd welkom!

Warren P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike plek. Ons het baie lekker gebly, lekker snoesig geslaap. Pragtige tuin en vriendelike hond en kat. Gaan weer daar bly. Wonderlike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Baie dankie, julle is enige tyd welkom!

Maneul N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Als was uit boonste rakke. Dit was baie lekker en rustig. Ek het soveel geniet, sal weer daar wil slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Baie dankie, Maneul, kom gerus weer!

Janine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflik. Baie dankie vir die lekker bly by jou oulike, skoon plek. Ons hoop om so gou as moontlik terug te wees. Xoxo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie, julle is enige tyd welkom!

Robin M
1 nag
5.0
Aug 2025

Traveling to and from hiking in Namibia. Very good. Neat and well appointed and maintained. Nice and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you! It was a pleasure hosting you.

Tyron D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice and peaceful stay. I will recommend. Nice, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you, Tyron. Please remember us next time you are in the area.

Sunay C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjiese, skoon en gemaklike verblyf vir 2 persone. Rustige plattelandse atmosfeer. Gemaklike, warm bed. Het al die geriewe vir 'n selfsorgverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie Sunay, dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Andre P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie aangenaam. Het dit geniet. Eienaar baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Conveniently situated in central Robertson. Cozy, comfortable cottage near central town. Fully equipped, self-contained and pet friendly. Hosts were very friendly and welcoming. Look forward to a return stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Thank you so much, Norma! It will be a pleasure to host you again!

Adri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie tevrede. Gaste vriendelik en hulpvaardig met trokparkering. Ons het vir werk oorgebly. Was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelmare
50 White
Dankie, kom gerus weer as julle in die omgewing is.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelmare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 White Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe89451126442a709c5791a69d2f6fec10a4578dcd46e4ab2e7bbf8a14bf0c844a97931f8b243db9b8081afc8d8e07f880?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 142 5 1 5 50 White Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798009 19.879279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang