Successfully reported
+33

502 Zeeland Pier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 343 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

502 Zeeland Pier is 'n stylvolle en moderne woonstel naby die CTICC en V&A Waterfront. Perfek vir besigheid of ontspanning, hierdie ateljee bied gemak en gerief in die hartjie van Kaapstad.

Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die eenheid beskik oor 'n knus sitkamer met 'n slim-TV en 'n toegewyde werkstasie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het volle toegang tot die gebou se gemeenskaplike swembad en gimnasium, ideaal om te ontspan of aktief te bly tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 343
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 343
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 343
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 13 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe01681527b00fc49e9368cc9247e98902421420e05019d6dc6f7c15da66974ee449cc4b1c05b44c6a9d850439abdf9ae973b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 343 per nag, vir 2 mense 13 Heerengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-00:00 11:00 -33.916383 18.431769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang