Successfully reported
+29

504 Ballito Manor

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

504 Ballito Manor is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks op die strandfront in Ballito geleë is. Die kompleks kyk uit oor Willard Beach en is naby ander besienswaardighede in die area.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens; die hoofslaapkamer maak oop op die balkon wat oor die hoofswemstrand uitkyk. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser en ander toebehore om te gebruik. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n CD-speler, en lei na die balkon wat spog met 'n gasbraaigerief en see-uitsigte om te bewonder.

Twee onderdakparkeerplekke is aan hierdie eenheid toegewys. Die kompleks spog ook met 'n swembad, direkte toegang tot die strand en die Ballito Boardwalk, asook 'n kragopwekker in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 504 Ballito Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102A Compensation Beach Road, Unit 504, Ballito Manor, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cba149e5d8a9a19d16493da691f5e820d930ee53e278d3e660a1a257b165ea24675fc07b0630fed19999d532951f33f123b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 102A Compensation Beach Road Unit 504, Ballito Manor 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53199 31.22275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang