504 Witsand
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
504 Witsand is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in Bloubergstrand, 'n woonbuurt geseën met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg in Kaapstad. Buiten die strande en die pragtige uitsigte, bied Bloubergstrand 'n aantal besienswaardighede en doendinge vir die ywerige reisiger.
Dié tweeslaapkamerwoonstel is geskik vir 4 gaste en spog met asemrowende uitsigte oor die see en Tafelberg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die eenheid maak oop op 'n balkon wat 'n buite-eettafel en lieflike uitsigte oor die see het. Parkeerplek word in 'n enkelmotorhuis en agter 'n geslote hek voorsien.
Die goue strande in die area is ideaal vir watergebaseerde sportsoorte soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet naby geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 504 Witsand het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Beach Boulevard, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang