506 On The Bay - The Herolds Bay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - 
            
            
                Kapasiteit: 4 persone
                                                        
                                            
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Spekie Gericke Drive, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            506 on the Bay - The Herolds Bay bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel. Die woonstel is in die Heroldsbaai-kompleks in Heroldsbaai geleë, net 450 m van die strand af. 
Die woonstel is geskik vir paartjies of klein gesinne van 2 volwassenes en óf 1 óf 2 kinders op die dubbelslaapbank. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne, badhanddoeke, strandhanddoeke en en suite-badkamer met 'n stort. 
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, Nescafe Dulce Gusto-masjien, en koffiemasjien, sowel as 'n wasmasjien en tuimeldroër kombinasie, en strykyster vir gerief. 
Boonop beskik die woonstel oor W-Fi. Die eerste 20 GB is gratis, en indien gaste wil aanvul, sal besonderhede verskaf word. Daar is ook stromingsdienste vir YouTube, Netflix of Amazon Prime, 'n TV, 'n klankstelsel en 'n werkstasie met skerm en internetverbinding vir korporatiewe of werkende vakansiegaste. 
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area vir gaste om te geniet.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stacey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 53 Spekie Gericke Drive, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 - Gaste dink 506 On The Bay - The Herolds Bay het ’n uitstekende ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Spekie Gericke Drive, R404, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang