Successfully reported

51 On Bastion Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Clarette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stunning, comfortable and clean. Very nice and exceptionally beautiful room. Hosts were very kind and very helpful. We had an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig, smaakvol toegerus. Vyfster verblyf in stil en rustige omgewing. Uitstekende verblyf. Eenheid is uiters smaakvol en volledig toegerus. Daar is baie goeie sekuriteit. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek beveel dit sonder twyfel aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Ongelooflike mooi gastehuis met heerlike ontbyt. Verblyf was kort maar onvergeetlik. Keurige dekor, rustige atmosfeer en wonderlike, vriendelike en akkommoderende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beste gastehuis in Polokwane! Baie lekker gebly en die gasvryheid was ongelooflik! Kamer en badkamer is baie skoon en netjies. Voel regtig of jy in jou eie huis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
51 On Bastion Guesthouse
Baie dankie Wiehan, dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Jy is altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3859c6987b5406f59d8b0cf616fd5a44fe7f360aaf806eab55f71d1df452ab2bda0eee759520adf4c17059462eb792cfe2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 51 Bastion Crescent Myngenoegen 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.918981246138 29.51623958281
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang