51 On Bastion Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
51 On Bastion Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis geleë aan die buitewyke van Polokwane, op die drumpel van die dorp en winkelsentrums. Hierdie 8.5-ha plaas bied springbokke, kleinwild en 'n groot verskeidenheid voëllewe vir voëlkykers. Hier kan gaste verdwaal in die pragtige natuurskoon van die Bosveld en die pragtige tuine.
Die gastehuis bied rustigheid en kwaliteit, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n plek om te ontspan en herlaai naby die natuur. 'n Perfekte oornagplek vir reisigers na of van die Krugerwildtuin.
Verblyf word aangebied in 2 smaakvol gemeubileerde en suite-kamers en het sit- en eetareas waar gaste kan ontspan. Vars linne en handdoeke word voorsien. 'n Gesonde ontbyt word in die kamer bedien.
Die kamers het 'n werkspasie vir gaste wat nie hul werkverantwoordelikhede kan agterlaat nie en gratis WiFi sowel as TV met Netflix. Verder het elke kamer tee- en koffiemaakgeriewe vir gaste se gerief.
Die hoogtepunt van hierdie gastehuis is die patio-area met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld, die sprankelende swembad en die pragtige tuin in die somer.
Gaste kan veilig stap of draf op die plaas, wat omring word deur 'n elektriese wildheining. Die eiendom is heeltemal van die kragnetwerk af, wat 'n unieke en volhoubare ervaring bied. Veilige parkering is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Karien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink 51 On Bastion Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Bastion Crescent, Myngenoegen, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang