51 on Parfitt
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R790 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
51 on Parfitt bied gemaklike selfsorg-vakansie-eenhede in Bloemfontein, ideaal vir 'n rustige oornagplek.
Daar is 3 eenhede saam, elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid het ook 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer in elke eenheid bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi-toegang word voorsien.
Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie vakansie-eenhede bied 'n gemaklike, gerieflike verblyf.
Hierdie eiendom bied ruim veilige parkering en is ideaal geleë naby belangrike geriewe in Bloemfontein.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Antonio Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 51 Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink 51 on Parfitt het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Parfitt Avenue, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang