51 on Vlei
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2025 tot 15 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Sparrow Crescent, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R2 465 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
51 on Vlei is 'n gastehuis wat sowat 2 km van die naaste strand af geleë is en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in Kaapstad, met die ligging wat gaste direkte toegang bied tot besienswaardighede soos die V&A Waterfront en die Kirstenbosch National. Botaniese tuin.
Verblyf word in drie kamers gebied, naamlik Gesinskamer 1 en 2, asook die Dubbelkamer Swembaduitsig. Beide Gesinskamer 1 en Gesinskamer 2 het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en die Dubbelkamer het slaapplek vir 2 gaste. Al die kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het die kamers ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tee- en koffiemaakstasie beskikbaar in elke kamer.
Ons bied ook 'n romantiese opstelling vir die kamer op versoek sowel as vir spesiale geleenthede insluitend verjaarsdae, herdenkings, baba storte, ens. Ons bied wegspringpakkette waar jou spesiale dag van begin tot einde vir jou beplan word.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n omheinde area wat gimnasiumtoerusting en 'n pooltafel het. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Die Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 21 km vanaf die gastehuis geleë en Tafelberg is net 25 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sihaam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 51 Sparrow Crescent, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 on Vlei het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Sparrow Crescent, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang